Harvest 2017 / Parstyd 2017

Philip Jonker, Weltevrede owner and wine-maker, writes:

“The 2017 harvest follows another dry summer. A dry year usually means smaller berries and more intense flavour. If I look back over the years it was always the dryer years that stood out with smaller harvests, but beautiful quality. This year’s grapes are still 100% healthy and the flavours of the fermenting tanks very pure. So far we’ve finished harvesting the base wines for Cap Classique as well as the Chardonnay for the Woolworths Chardonnay (unwooded). It is too early in the season to risk and opinion about the 2017 vintage, but so far so very good.”

Philip Jonker, eienaar en wynmaker van Weltevrede, skryf:

“Die parsseisoen van 2017 volg op nog ‘n droë somer. ‘n Droë jaar het gewoonlik kleiner korrels tot gevolg en hoër geurintensiteit. As ek terugkyk oor die jare is dit altyd die droër jare wat uitgestaan het met kleiner oeste, maar mooi kwaliteit. Die druiwe van 2017 is nog 100% gesond en die geure van die gistende tenke baie suiwer. Tot op hede is al die basiswyne vir Cap Classique afgehandel, sowel as die Chardonnay vir die Woolworths Chardonnay (ongehout). Dis nog te vroeg in die seisoen om ‘n opinie oor die 2017 oesjaar te waag, maar so ver so baie goed.”

Posted in Harvest, Uncategorized Tagged with:

Leave a Reply

Your email address will not be published.