Category: Parstyd

Oestyd 2015

Hier is wat Philip Jonker, ons eienaar en wynmaker, skryf oor vanjaar se oes: “Laas winter was ordentlik koud wat die wingerd goed laat rus het. Die wingerdstokke het gelyktydig wakker geword in die lente, heelwat vroeër as die afgelope

Posted in Cap Classique, Chardonnay, Harvest, Méthode Cap Classique, Parstyd, Seasons

2014 is ‘n draaibalbouler

Phillip Jonker skryf: “Min dinge maak sin. Wingerdblokrekords en geskiedenis is van min waarde en ons moet oomblik vir oomblik op ons voete dink. Laat blokke raak vroeg ryp en vroeë blokke laat. Cabernet is voor Shiraz ryp en Chardonnay

Posted in Cap Classique, Harvest, Parstyd, Wines Tagged with: , , , ,

Die Uitdagings van Oestyd 2014

Phillip Jonker skryf: “2014 se seisoen staan uit as een met uitdagende weer tydens die rypwordingsfase. “Daar was swaar reën in Januarie, geweldige hitte in Februarie en lang tydperke van hoë humiditeit en dou vroegoggend, maar ten spyte van dit

Posted in Cap Classique, Harvest, Parstyd Tagged with: , , , ,